<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>G</key>
<lyrics>[V1]
.    G              D         C               G
 Laasnag het in my drome, 'n wonderbeeld verskyn.
.                  C             Am              D
 Ek staan in ou Jerusalem en ek sien die tempel daar.
. G                     D           C             G
 Ek hoor die sang van kinders, net soos 'n Englekoor.
.    G               D   D7        G       A        D
 En saam sing hul 'n loflied wat selfs die Heme'le hoor.
.    A               D   G        D        A        D
 En saam sing hul 'n loflied wat selfs die Heme'le hoor.

[C1]
.    G   D       G        C                   G
   Jerusalem! Jerusalem, sing nou 'n loflied saam.
.      D            G   C       G     D        G
   Hosanna, in die hoogste. Hosanna, prys Sy naam.

[V2]
.    G             D                C               G
 En daar verander toe my droom en stilte daal daar neer.
.Em                  C          Am           D
 Weg is die bly Hosannas, geen kinderstemme meer.
.  G                 D             C             G
 Die son het toe verduister, die oggend koud en kil.
.        G             D      D7       G      A     D
 En die skadu van 'n kruis verrys, verrys om ons ontwil.
.        A           D     G        D        A      D
 En die skadu van 'n kruis verrys, verrys om ons ontwil.

[C2]
.     G   D      G        C                   G
   Jerusalem! Jerusalem, sing nou 'n loflied saam.
.     D             G   C      G      D       G
   Hosanna, in die hoogste. Hosanna, prys Sy naam.

[V3]
. G               F#              E                B
 En weer verander die toneel, 'n helder glans verskyn.
.             A#      F#             E   F#            B
 Ek sien die heilige stad daar, die son begin weer te skyn,
.      B             D                              A
 die poorte word wyd oopgemaak, die duister het verdwyn.
.    D             G     C       G        D      G
 En almal kan nou binnegaan, geeneen sal buite staan.

[B1]
.     Em   B       Em                C      D         G
   'n Nuwe dag het aangebreek, die kinders sing weer saam.
.               D#  G  D           A                 D
   Die heil'ge stad Jerusalem sal nooit weer kan vergaan.
.                A  D      G        D         A       D
   Die heil'ge stad Jerusalem sal nooit weer kan vergaan.

[C3]
.    G   D     G          C                    G
   Jerusalem! Jerusalem, sing nou 'n loflied saam.
.     D            G    C    G        D        G  (D)
   Hosanna, in die hoogste. Hosanna, prys Sy naam.
.   G    D         G     C   G        D       G   (C - G)
   Hosanna, in die hoogste. Hosanna, prys Sy naam.</lyrics>
<title>Jerusalem</title>
</song>